Afrikaans Bible

1 KRONIEKE 6

1 KRONIEKE

Return to Index

Chapter 7

1

En die seuns van Issaskar was: Tola en Pua, Jasub en Simron, vier.

2

En die seuns van Tola was: Ussi en Ref ja en J‚riël en J gmai en Jibsam en Samuel, hoofde van hulle families, van Tola, dapper helde. Volgens hulle afstamming was hulle aantal in die dae van Dawid twee en twintig duisend ses honderd.

3

En die seuns van Ussi was Jisr gja; en die seuns van Jisr gja was: M¡gael en Ob dja en Joël, Jiss¡a, vyf, almal hoofde.

4

En by hulle, volgens hulle afstamming, volgens hulle families, was die afdelings krygsmanne: ses en dertig duisend; want hulle het baie vroue en kinders gehad.

5

En hulle broers, van al die geslagte van Issaskar, dapper helde: sewe en tagtig duisend tel hulle geslagsregister in sy geheel.

6

Benjamin: Bela en Beger en Jed¡ael, drie.

7

En die seuns van Bela was: Esbon en Ussi en Ussiël en J‚rimot en Iri, vyf hoofde van families, dapper helde; en hulle geslagsregister het getel: twee en twintig duisend vier en dertig.

8

En die seuns van Beger was: Sem¡ra en Joas en Eliëser en Eljoënai en Omri en J‚remot en Ab¡a en Anatot en Al‚met; hulle almal was seuns van Beger.

9

En hulle geslagsregister het getel volgens hulle afstamming, hoofde van hulle families, dapper helde: twintig duisend twee honderd.

10

En die seuns van Jed¡ael was Bilhan; en die seuns van Bilhan was: Jehus en Benjamin en Ehud en Ken „na en Setan en Tarsis en Ahis har.

11

Hulle almal, seuns van Jed¡ael, volgens die hoofde van die families, dapper helde, was sewentien duisend twee honderd wat in die oorlog op kommando moes uittrek.

12

Ook Suppim en Huppim was seuns van Ir; Husim, seuns van Aher.

13

Die seuns van N ftali was: J gsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha.

14

Die seuns van Manasse was Asriël wat sy vrou gebaar het; sy Aramese byvrou het Magir gebaar, die vader van G¡lead;

15

en Magir het van Huppim en Suppim 'n vrou geneem; die naam van sy suster was M „ga. En die naam van die tweede was Selofhad; en Selofhad het dogters gehad.

16

En M „ga, die vrou van Magir, het 'n seun gebaar, en sy het hom Peres genoem; en die naam van sy broer was Seres, en sy seuns was Ulam en Rekem.

17

En die seuns van Ulam was Bedan; dit is die seuns van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse.

18

En sy suster Mol‚ket het Ishod en Abiëser en Magla gebaar.

19

En die seuns van Sem¡da was: Agjan en Segem en Likhi en An¡am.

20

En die seuns van Efraim was Sutelag; en sy seun was Bered, en sy seun Tahat, en sy seun Ele da, en sy seun Tahat,

21

en sy seun Sabad, en sy seun Sutelag en Eser en lead; en die manne van Gat wat in die land gebore was, het hulle gedood, omdat hulle afgetrek het om hulle vee te neem.

22

Daarom het hulle vader Efraim baie dae lank gerou, en sy broers het gekom om hom te troos.

23

Daarna het hy by sy vrou ingegaan, en sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en hy het hom Ber¡a genoem, omdat dit tydens 'n onheil in sy huis gebeur het.

24

En sy dogter was S‚ëra; en sy het Bet-Horon-Onder en --Bo gebou, en Ussen-S‚ëra.

25

En sy seun was Refag, en Resef, en sy seun Telag, en sy seun Tahan;

26

sy seun L edan; sy seun Ammihud; sy seun Elis ma;

27

sy seun was Nun, sy seun Josua.

28

En hulle besitting en hulle woonplekke was Bet-el met sy onderhorige plekke; en teen die ooste N „ran, en teen die weste Geser met sy onderhorige plekke; en Sigem met sy onderhorige plekke tot by Ajja met sy onderhorige plekke.

29

En onder die bestuur van die seuns van Manasse was Bet-S‚an met sy onderhorige plekke, T „nag met sy onderhorige plekke, Meg¡ddo met sy onderhorige plekke, Dor met sy onderhorige plekke. Hierin het die seuns van Josef, die seun van Israel, gewoon.

30

Die seuns van Aser was: Jimma en Jiswa en Jiswi en Ber¡a en Serag, hulle suster.

31

En die seuns van Ber¡a was Heber en M lkiël; hy was die vader van Birs jit.

32

En Heber was die vader van Jaflet, en van Somer en Hotam en Sua, hulle suster.

33

En die seuns van Jaflet was: Pasag en Bimhal en Aswat; dit was die seuns van Jaflet.

34

En die seuns van Semer was: Ahi en Rohega, Jehubba en Aram.

35

En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal.

36

Die seuns van Sofag was: Suag en Harn‚fer en Sual en Beri en Jimra,

37

Beser en Hod en Samma en Silsa en Jitran en Beëra.

38

En die seuns van Jeter was: Jefunne en Pispa en Ara.

39

En die seuns van Ulla was: Arag en H nniël en Risja.

40

Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses en twintig duisend man.

1 KRONIEKE 8

 

 

 

Please Click the Ads.

Clicking the Ads helps us to keep this free Bible website open for everyone.

Thanks!

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Items are Available At These Sites: